|
|
|
Fotografie For English see further down ! Die belangrikste van fotografie is om die boodskap duidelik oor te dra en met jou kamera te kommunikeer. Komposisie, beligting, blootstelling, reël van derdes, sluiterspoed, kleurteorie, digitale fotografie, bemarking, uitstallings en aanbieding van jou fotos en nog vele bruikbare tegnieke wat sal verseker dat jou fotos elke keer ‘n sukses is. Jy sal ook geleenthede kry om jou fotos self te ontwikkel in ons donkerkamer (waar jy met lig kan speel) of jou fotos in ons studio’s te skiet. Sips wil u help om n unieke styl op die beste moontlike manier uit te beeld. Behalwe vir die teorie wat jy agter die rug moet kry doen ons baie praktiese slypskole in die tewwed semester en verder onder die vlerk geneem met Charl Best wat 26 jaar ondervinding in dokumentere, kommersiele, advertensie en wetenskaplik fotografie het. Hy leer nie net om binne n jaar n volwaardige fotograaf te word nie maar ook hoe om jou voet in die mark te kry, jou fotos verkoop te kry en jou voortdurend te motiveer.
Fotografie (om met lig te teken) is ‘n opwindende, kreatiewe manier om jou gevoelens uit te beeld. Fotografie maak dit moontlik om jouself te vereenselwig met bekende mense of plekke. Wanneer jy na die bioskoop to gaan is dit eintlik fotografie. Foto’s speel ‘n belangrike rol in ons lewens; dit is moeilik om te glo dat fotografie nie bestaan het 200 jaar gelede nie. Alhoewel fotografie ‘n wonderlike uitdagende stokperdjie kan wees, kan dit ‘n nog beter suksesvolle en genotvolle professie wees. So as jy die passie en deursettings vermoeë het, is hierdie kursus vir jou. Gedurende die eerste semester sal jy die tegniek om jou kamera ten volle te gebruik bemeester asook kleurteorie, komposisie, toerusting, digitaal, lense, filters en swart-en wit-donkerkamer (camera obscura) tegnieke asook die ontwikkeling van jou eie foto’s. Jy sal ook leer van die interessante geskiedenis van fotografie, soos in 1835 het Louis Jacques Mande Daguerre die kuns van Fotografie ontdek en deur verder te eksperimenteer het hy ‘n metode gevind om ‘n beeld op ‘n koperplaat vas te vang met gewone sout. Gedurende hierdie periode sal die student praktiese fotosessies met professionele modelle neem deur stil lewe, fotosessies op hangklip se duine en verskeie landskappe.
Terwyl ons na die tweede semester beweeg sal die student meer leer van gevorderde, gespesialiseerde tegnieke wat die student waarlik ‘n professionele fotograaf sal maak. Die student sal slypskole bywoon van die beste fotograwe in die Westelike Kaap en sal ook hoogs toegeruste studios bywoon vir opleiding. Jy sal werkswinkkels voltooi in: mode, digitaal, industrieel, landskappe, studio beligting, ‘packshots’, advertensiewese, voedsel, ‘roomsets’, ‘commercial’, sport, landskap, troues en interieur ontwerp onder andere. Ook leer ons, ons studente om hulle foto's aan stock libraries op die internet te verkoop, en sodoende geld na afloop van die kursus te verdien.
Aan die einde van hierdie kursus sal jy ‘n professionele portefeulje hę wat vir jou deure reg oor die węreld sal oopmaak. Wou jy nog altyd die węreld gesien het? Nou kan jy geld verdien terwyl jy toer en onmisbare ondervinding opdoen soos meeste van ons studente werksgeleenthede gekry het op populęre passasiers skepe in die Karibbean. Leria, een van ons oud –studente het die afgelope 2 jaar getoer en 50 lande besoek, sy het ook ‘n 98 dae om -die- węreld toer gedoen en daagliks fotos geneem en ontwikkel.
VISUELE KOMMUNIKASIE Hoe om vooraf te visualiseer hoe jou eindproduk gaan lyk. Wat kan jy verander sodat jou foto beter met die kyker kommunikeer. Hoe mense se persepsies verskil. SA fotograwe, Skrap boek, kuns bewegings, style en idees, sosiale inpak van fotografie gedurende 1950-2008. Hoe belangrik fotografie in die advertensie bedryf is, funksies van media, advertensie maatskappye, 20 sleutel vrae om ʼn foto te analiseer, film analisering.
Photography Photography (“to draw with light”) is an exciting, creative way to express your feelings. Photography makes it possible to relate to known famous people and places. When you go to the movies it is actually photography. Photo’s plays an important part in our lives; it is hard to think that photography didn’t exist about two centuries ago. Although photography can be a wonderful challenging hobby, it can be a successful and most rewarding career. So if you have the passion and the determination this course is definitely for you. During the first semester you will master the technique to use your camera to your fullest advantage including colour theory, composition, equipment, digital, lenses and filters. You will also learn about the fascinating history of photography, like in 1835 Louis Jacques Mande Daguerre discovered the magic of Photography and with further experimenting he found a method to capture an image on a copper plate with normal salt. During this period the student will do practical photo-sessions with professional models including still lives, photo – sessions on the beach and landscapes. Moving towards the second semester the student will learn more advanced, specialized techniques that will prove them truly as a professional photographer. The student will attend practical workshops on a weekly basis and will build a diversified portfolio. You will complete workshops in:
At the end of this amazing course you will have a
professional portfolio that will make it possible to find related work anywhere
in the world. Always wanted to see
the world? Now you can and earn
vital experience and money while traveling as most of our students find jobs as
photographer on the popular cruise liners in the Come and share the magic with us, and help us to help you make your dreams come true.
|